Vra vir Faffa

Goeie slaggeriewe ontwerp

Vraag

Ek het begin boer met skape en wil graag ń slagfasaliteit en verwerkings gebou op my plaas oprig. Waar kan ek so ontwerp en toerusting lys kry wat vir so projek benodig word.

Antwoord

Kyk gerus in LBW se argief: http://152.111.1.45/cgi-bin/landbou.cgi

Hier is verskeie artikels oor die onderwerp geskryf.

Sterkte


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X