Vra vir Faffa

Geswelde kop by ooie

Vraag

'n Leser vra waarom sy ooie in die oggend niks makeer nie, maar in die middag geswelde koppe het. Dr. Faffa Malan help.

Antwoord

Vraag:
In die oggend makeer my ooie niks, maar in die middag is hulle koppe geswel. – Nico (rioridge@matrixnet .co .za)

Antwoord:
Dit is baie belangrik dat jy die korrekte diagnose moet kry om verliese te beperk. Die veearts is die beste persoon om jou daarmee te help.

Lees antwoord 2338067: Maak die korrekte diagnose.

Kondisies wat skape se koppe kan laat swel is, onder andere, die volgende:

1668978 Dikkop-sponssiekte by beeste, skape
1901576 Soek raad oor dikkopprobleem
1662662 Geeldikkop by skape
2058413 Dorperlammers se koppe, oë swel op
1657646 Skape het opgeswelde gesigte
1744517 Sakkie onder skape se keel
2066499 Ooie kry kwakkeel na dosering

Ek stel voor dat jy gaan kyk na die opskrif:

Skape en bokke: Opsomming van antwoorde op Vra-vir-Faffa, waar jy die meeste antwoorde oor skaapprobleme sal kry.

 

  • Geskryf deur: Dr. Faffa Malan, Intervet/Schering-Plough Dieregesondheid.

    1 Desember 2008


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X