Vra vir Faffa

Gerieflikheidseienskappe by vleisbeeste : 1. Aanpasbaarheid en temperament

Vraag

Vertel my meer oor watter rol aanpasbaarheid en temperament van beeste speel in vleisbeesboerdery

Antwoord

 Gerieflikheidseienskappe by vleisbeeste : 1. Aanpasbaarheid en temperament

 
Inleiding
Wat is gerieflikheidseienskappe (convenience traits)?  Dit is eienskappe van vleisbeeste wat ‘n direkte bydrae lewer tot ‘n besparing in tyd, arbeid, fasiliteite en middels. Voorbeelde hiervan is temperament, poenskoppe, hitte-, siekte- en parasietweerstand. Sekerlik die belangrikste en ‘n eienskap wat dikwels nie as sodanig  beskou word nie, is aanpasbaarheid. Ander eienskappe wat ook hieronder genoem kan word, is moederseienskappe, kalwingsgemak en uiergesondheid. In hierdie artikel sal net op temperament en aanpasbaarheid  gekonsentreer word.
 
Geskryf deur: dr. Hannes Dreyer, Veekundige
 
1 Maart 2010
 
Vir die volledige artikel lees die pdf aanhangsel hieronder
  

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X