Vra vir Faffa

Entstowwe wat geregistreer is vir skape en bokke

Vraag

Ek soek ‘n lys van entstowwe wat geregistreer is vir gebruik in skape en bokke.

Antwoord

Aangeheg is ‘n lys van entstowwe wat tot op datum (28 September 2015) volgens Wet 36 van 1947 geregistreer is vir die gebruik in skape en bokke.

Dit is belangrik om ook te lees waarom entstowwe faal om ‘n immuunreaksie in diere te veroorsaak.

https://hulp.landbou.com/kundiges/vra-vir-faffa/entstowwe-die-soorte-en-hul-werking/

https://hulp.landbou.com/kundiges/vra-vir-faffa/waarom-faal-inenting/

Geskryf deur: dr. Faffa Malan, Veeartskonsultant (dokfaffa@nashuaisp.co.za)

28 September 2015


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X