Vra vir Faffa

Entstowwe teen bosluisoorgedraagde siektes in beeste

Vraag

Ek soek meer inligting oor die entstowwe wat vir Asiatiese en Afrika rooiwater asook anaplasmose gebruik word en hoe hulle toegedien word.

Antwoord

Entstowwe teen Bosluisoorgedraagde siektes: Vrae wat dikwels gevra word

Die diep gevriesde bloedentstowwe, wat beskikbaar is teen rooiwater, anaplasmose (bosluisgalsiekte)      en hartwater, is gebruik om hierdie bosluisoorgedraagde siektes vir baie jare te beheer. Met tyd het daar baie vrae ontstaan oor die korrekte gebruik van hierdie entstowwe. Hierdie dokument lys die vernaamste bekommernisse wat deur die vervaardigers ontvang is en voorsien riglyne vir die korrekte gebruik van hierdie entstowwe.

Vir die volledige artikel klik op onderstaande skakel.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X