Vra vir Faffa

Entstowwe en immunisering van plaasdiere

Vraag

Ek wil net graag uitvind of die boek, “Entstowwe en immunisering van plaasdiere” deur Jan du Preez en Faffa Malan, weer in druk gaan kom en of ek die boek nog êrens in die hande kan kry? Dankie, Jacques de Villiers.

Antwoord

Die boek: Entstowwe en immunisering van plaasdiere  is in Afrikaans en Engels beskikbaar en kan bestel word by me. Helene Pfeifer (079 528 13940 of helene@mpo.co.za).

Siektes van beeste, skape, bokke, perde, varke en pluimvee, wat deur immunisering beheer kan word, word bespreek. ‘n Immuniseringsprogram vir elke spesie word ook in die boek uiteengesit.
Geskryf deur: dr. Faffa Malan, veeartskonsultant (dokfaffa@nashuaisp.co.za)
24 Februarie 2011

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X