Vra vir Faffa

Entstowwe en Immunisering van plaasdiere – Jan du Preez en Faffa Malan

Vraag

Ek soek na bogemelde boek vir 'n kliënt asseblief. Wie hou dit aan en waar kan ek dit koop? Baie dankie. Piet van Zyl

Antwoord

Die boek is verkrygbaar by Helene Pheiffer by die MPO.

Selnommer: 079 528 1394

helene@mpo.co.za

Die boek kan ook op die MPO webblad bestel word: www.mpo.co.za

Hoofstukke

Entstowwe en immunisering

Beessiektes

Skaap en boksiektes

Siektes van Beeste, Skape, Bokke en ander plaasdiere

Perdesiektes

Varksiektes

Pluimveesiektes

Die boek is ook in Engels beskikbaar.

Die Afrikaanse boek het sy tiende druk ondergaan.

Gekryf deur: Dr. Faffa Malan, Veeartskonsultant (dokfaffa@nasuaisp.co.za)

22 September 2017


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X