Vra vir Faffa

Entstof vir pasteurellose

Vraag

Die beheer van herkouer asemhalingsiektes, deur pasteurellose veroorsaak, het sedert die 1990's meer effektief geword vanweë verbeterde entstowwe.

Antwoord

Die beheer van pasteurellose: die keuse van die regte entstof

Die beheer van herkouer asemhalingsiektes, deur pasteurellose veroorsaak, het sedert die 1990’s meer effektief geword vanweë die verbeterde entstowwe wat vir beeste en skape ontwikkel is.

Daar heers egter verwarring, omdat die kennis wat die verbeterde entstowwe opgelewer het, meegebring het dat ‘n aantal taksonomiese (benamings) veranderings in die hele Pasteurella groep aangebring moes word. Die taksonomiese veranderings het hand aan hand met die ontdekking van toksiene (gifstowwe) en ander skadelike faktore gegaan. Alle nuwe ontdekkings is op die toeligting van molekulêre verskille en ooreenkomste van die Pasteurella bakterieë gebaseer.

Lees die res van dr. Henton se antwoord onderaan. Dit is in PDF-formaat.

8 September 2008


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X