Vra vir Faffa

Enterotoksemie: Rede vir groot vrektes by herkouers

Vraag

 

Wat veroorsaak enterotoksemie in herkouers en hoe kan ek dié toestand voorkom?

Antwoord

Enterotoksemie word veroorsaak deur gifstowwe wat afgeskei word deur die Clostridium perfringens groep van bakterie?. Deur  te klik op die aanhangsel  verkry u ‘n volledige beeld van hoe om die siekte uit te ken; watter diere aangetas word; wat met die siek diere gebeur en hoe om die siekte te voorkom.

Die meegaande pamflet (aangeheg as ‘n PDF-dokument hieronder) is geskryf deur veeartse van CEVA Dieregesondheid, wat die produk Coglavax (G3684) vir die voorkoming van enterotoksemie versprei. Vir besonderhede oor hierdie produk asook vir inligting oor ander produkte teen die Clostridium perfringens groep van bakterie? lees die volgende antwoorde: (Tik die opskrif van die artikel in die soekkassie op landbou.com)
Entstowwe vir skape
Entstowwe vir beeste
Inligting voorsien deur: dr. Pierre Domps, Bemarkingsbestuurder herkouers, Ceva Dieregesondheid D
(pierre.domps@ceva.com)
15 Julie 2009
 
 

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X