Vra vir Faffa

Ekstensiewe voeding vir skape

Vraag

Om 'n hoë besetting en hoë tweelinggeboortes te verseker, moet ramme in 'n uitstekende kondisie, vrugbaar en dekbehendig wees, skryf dr. Jasper Coetzee van Voermol Voere.

Antwoord

Om ‘n hoë besetting en hoë tweelinggeboortes te verseker, moet ramme in ‘n uitstekende kondisie, vrugbaar en dekbehendig wees, skryf dr. Jasper Coetzee, Tegniese Direkteur van Voermol Voere.

Die doel van hierdie artikel is om slegs breë riglyne te gee met betrekking tot ‘n voedingsprogram vir skape onder ekstensiewe en semi-intensiewe toestande. Indien meer spesifieke inligting verlang word, moet dr. Jasper Coetzee geskakel word.

Klik op die PDF-dokument hieronder vir die volledige artikel.

31 Maart 2009


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X