Vra vir Faffa

Eenjarige gewasse vir aangeplante weiding onder besproeiing

Vraag

Dankie vir u antwoord op die net. Ek het ‘n vraag gevra oor aangeplante weiding vir bokke in Noordoewer. Ek het op ‘n ander plek ook gelees van Baster babala nutrifeed , voersorghum pac 8288 vir die somermaande en primora raaigras saam met die lang swenk vir die wintermaande. Wat is u mening, veral oor die somermaande ? Japie Mare

Antwoord

Vir die antwoord klik op onderstaande pdf.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X