Vra vir Faffa

Dragtigheidsperiodes van soogdiere

Vraag

Ek soek inligting oor dragtigheidsperiodes van soogdiere

Antwoord

Ek het verskeie bronne nageslaan en kom  agter dat daar verskille bestaan in die gegewens wat beskikbaar is. Die inligting moet dus in die lig beskou word.

Daar moet ook onthou word dat dragtigheidsperiodes binne spesies kan wissel.

‘n Pdf aanhangsel verskyn onderaan met inligting.

Saamgestel deur dr. Faffa Malan, Veeartskonsultant (dokfaffa@nashuaisp.co.za)

12 Januarie 2015


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X