Vra vir Faffa

Dragtigheids- en bulondersoeke in beeste

Vraag

Ek boer in die Kosterdistrik met Brahman x Charolais beeste. Ek het 24 verse in 2009 teruggehou en in Julie 2010 ‘n Angusbul by hulle gesit. Ek het tot dusver geen tekens van dragtigheid gesien nie. Moet ek dragtigheidsondersoeke doen of hulle nog ‘n kans gee? Wessel Verwey.

Antwoord

Koeie en verse wat elke jaar kalf is die sleutel tot ekonomiese suksesvolle beesboerdery.

Om dit te bereik is die volgende belangrik:
 
·         Verse en koeie moet in ‘n kondisietelling tussen 3,25 en 3,5 op ‘n 5 punt skaal en tussen 5 en 6 op ‘n 9 punt skaal  tydens paring wees om goeie konsepsie te verkry. Om dit te bereik, moet die koei alreeds in ‘n goeie kondisie tydens haar vorige kalwing wees.
‘n Baie volledige artikel met foto’s kan afgelaai word by :
Artikel : Body condition scoring beef cows. Outeurs :Eversole,Browne, Hall & Dietz

Vir volledige artikel klik op onderstaande pdf.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X