Vra vir Faffa

Skaapbedryf in Suid-Afrika

Vraag

Waar kan ek meer inligting oor die skaapbedryf in Suid-Afrika kry?

Antwoord

Met Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap in 1652 kon hy reeds skape deur ruilhandel verkry. Dit was ‘n vetstert-tipe, waarskynlik afkomstig uit Arabië, vanwaar dit oor jare heen deur Noord- en Oos-Afrika gekom het tot aan die suidpunt van Afrika. Hier het die Khoi – en Sangemeenskappe daarmee geboer vir vleisproduksie.

Vir die volledige antwoord klik op:
Geskryf deur: Kobus Smit

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X