Vra vir Faffa

Die boer se plig rakende ‘n skaapbrandsiekte uitbreek

Vraag

Wat is die boer se plig wanneer hy vermoed skaapbrandsiekte kom in skape op sy plaas voor?

Antwoord

Brandsiekte word veroorsaak deur ‘n myt Psoroptes ovis en veroorsaak groot ekonomiese verliese in die wolbedryf. In sekere dele van die land is dit onrusbarend hoe hierdie besmetting toeneem.

Na aanleiding van brandsiekte-uitbreke wat in die Noord-Kaap voorkom, is die volgende inligting onder die aandag van boere gebring: Klik op onderstaande pdf vir die inligting.
Lees ook:

Geskryf deur: dr. Trudi Prinsloo

7 Oktober 2011


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X