Vra vir Faffa

Dermatitis by Doberman

Vraag

Hoe moet 'n miniatuur Doberman Pincher behandel word met iets anders as kortisoon? Sy lek enige salwe af.

Antwoord

Vraag:
Gee asb. raad hoe om my miniatuur Doberman Pincher se kontak-dermatitis te behandel met iets anders as kortisoon. Sy lek enige salwe af. Het op ‘n stadium vir haar Allergex-pilletjies gegee maar dit lyk nie of dit meer help nie. Uitslag net aan die onderkant van haar lyfie en die ergste in haar voorpoot holtes. – Stella Erasmus (stellaras02@telkomsa.net)

Antwoord:
Vel allergieë is nie ‘n maklike veltoestand om te behandel nie en dr. Sunelle Strydom het ‘n opsomming gegee van stappe wat gevolg kan word om tot ‘n diagnose te kom. Hierdie stappe is nodig sodat die korrekte behandeling toegepas kan word.

Gaan na 2022079 Hond kry Vel allergieë 4/12/2006.

Geskryf deur dr. Faffa Malan

23 Januarie 2007


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X