Vra vir Faffa

Brandsiekte in honde

Vraag

Goeie dag. My baster worshond het in Des 2016 katgriep gehad en dit oorleef. Gedurende Jan 2017 het hy brandsiekte gekry. Ek het hom verskeie male met K10 sjampoe gebad sonder sukses. Ek het hom nou al 4 keer met ectodex gedip en bravecto gegee, ook sonder sukses. Wat staan my te doen

Antwoord

Beste Johan

Velprobleme by honde is seker van die moeilikste kondisies om te behandel.

Gaan na hulp.landbou.com
Klik op Indeks van antwoorde
Klik op Troeteldiere
Klik op Velprobleme
Jou veearts is die enigste persoon om jou te help.
Ek neem aan daar is velskraapsels geneem en onder die mikroskoop ondersoek.

Groete
Faffa


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X