Vra vir Faffa

Bossieveld rondom Montagu as weiding vir skape

Vraag

Is die bossieveld teen die koppies rondom Montagu geskikte weiding vir Meatmasters?

Antwoord

Die meeste natuurlike veldweiding teen die koppies rondom Montagu is nie van ‘n hoë gehalte nie en het ‘n relatiewe lae drakrag. Dragtige en lakterende ooie sal ‘n hoë gehalte byvoeding moet ontvang om hulle lammers suksesvol op hierdie veld groot te maak. Dieselfde geld wanneer speenooilammers op hierdie veld uitgegroei word.

Geskryf deur: Dr. Jasper Coetzee, Jasper Coetzee Consulting, Kleinveekonsultant (jasperco@iafrica.co.)

Sien aangeheg die Departementele drakragte vir natuurlike weiding.

Meatmasters sal daar kan oorleef maar die drakrag is baie swak.

Geskryf deur:

HJF Grobler <ICHTHUS> Pr.Sci.Nat. (Anim., Agric. & Ext. Science)

Farmer Support and Development: Garden Route

Department of Agriculture

Western Cape Government

P O Box 1308, George, 6530

2nd Floor, York Park Building, 93 York Street, George, 6529

Tel: +27 44 803 3751

Cell: +27 79 699 1159

Fax: +27 44 803 3709

Email:          manieg@elsenburg.com

Departmental Website:  www.elsenburg.com

Provincial Website:        www.capegateway.com

19 Februarie 2018

 


Aanhangsels

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X