Vra vir Faffa

Bosluisbeheer by beeste tydens die tweede helfte van die jaar

Vraag

Die bosluisseisoen lê voor, hoe moet ek parasietbeheer benader?

Antwoord

Die doel van hierdie kort artikel is om vir u van `n paar praktiese wenke te voorsien aangaande bosluisbeheer by beeste oor die winter- en lenteperiodes. Dit sal van pas wees om egter eers `n paar algemene beginsels aangaande bosluisbeheer te hersien.  

Daar is twee benaderings aangaande bosluisbeheer: Totale beheer of ensoötiese stabiliteit.
 
Vir die volledige antwoord klik op onderstaande pdf.
 
Geskryf deur: Dr. M.G. Snyman (Vetrem Developments)
 
19 Augustus 2011

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X