Vra vir Faffa

Binnespierse inspuiting in beeste

Vraag

Waar is die beste plek om binnespierse inspuitings in beeste toe te dien?

Antwoord

Alle diere wat na ‘n voerkraal gaan, of wat geslag word vir vleisdoeleindes, moet slegs binnespiers in die nek en op geen ander plek nie ingespuit word.  Baie middels, veral sekere van die tetrasikliene, veroorsaak swelling en later letsels in die spier.  Die spiere van die nek is van die goedkoper vleis en as daar letsels voorkom, word dit uitgesny tydens vleisinspeksie en berokken dit minder skade as wanneer die letsels in die duurder spiere van die agterkwart voorkom.

 

Vir volledige antwoord lees onderstaande pdf.

 

Geskryf deur dr. Eben du Preez, voerkraalspesialis (edupreez1@telkomsa.net)

2 Augustus 2012

 

Lees ook:

 

http://digitalcommons.unl.edu/cgi/viewcontent.cgi?article=1352&context=extensionhist&sei-redir=1&referer=http%3A%2F%2Fwww.google.co.za%2Furl%3Fsa%3Dt%26rct%3Dj%26q%3DIntramuscular%2Binjection%2Bin%2Bcattle%26source%3Dweb%26cd%3D1%26ved%3D0CEoQFjAA%26url%3Dhttp%253A%252F%252Fdigitalcommons.unl.edu%252Fcgi%252Fviewcontent.cgi%253Farticle%253D1352%2526context%253Dextensionhist%26ei%3DVIITUMKrEqnF0QXs2IGQBw%26usg%3DAFQjCNGjWVm1GzlMp2OEUla_-iD6Et5oOg#search=%22Intramuscular%20injection%20cattle%22

 

http://www.vetmed.ucdavis.edu/vetext/INF-BE_cca/INF-BE_cca99/INF-BE_cca9906.html


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X