Vra vir Faffa

Bestelling van die boek Entstowwe en immunisering van plaasdiere

Vraag

Graag wil ek net weet waar kan ek die boek Entstowwe en immunisering van plaasdiere deur Jan du Preez en Faffa Malan bekom.

Antwoord

Skakel vir Helene by 079 528 1394 by die MPO se Suiwelinstituut.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X