Vra vir Faffa

Beeste: Alle antwoorde op Vra vir Faffa oor Bestuur en Finansies

Vraag

Watter antwoorde oor Bestuur en Finansies by beeste het tot dusver op Vra-vir-Faffa verskyn?

Antwoord

Hieronder volg die inhoudsopgawe van antwoorde op vrae oor Bestuur en Finansies in beeste wat tot dusver (1 November 2011) op Landbouweekblad se webwerf verskyn het. Die antwoorde oor beeste is in die onderstaande afdelings ingedeel:

1. Bestuur en finansies
2. Voeding
3. Teling
4. Afronding
5. Parasiete
6. Siektes
7. Kalwerprobleme
8. Enstowwe en middels
9. Vergiftigings
10. Suiwel
11. Inligting

Klik net op die opskrifte hieronder om die betrokke artikel in hierdie afdeling oop te maak. (Indien enige van die skakels nie werk nie, of van die PDF’s nie aangeheg is nie, stuur ‘n e-pos met die naam van die artikel aan webred@landbou.com sodat dit herstel kan word.)

1. Bestuur en finansies

Algemeen
Hoe om ‘n Brahman mak te maak

Apparaat
Elektroniese toestelle vir die bepaling van dragtigheid by diere

Behuising
Behuising en hanteringsgeriewe

Bemarking
Beste tyd om beeste te bemark
Speenkalwers-gewigstoenames en bemarking

Bestuursprogram
Bestuursriglyne vir melkbeeste
Bestuursriglyne vir ‘n voerkraal
Bestuursriglyne vir vleisbeeste
Bestuur dieregesondheid proaktief
Bestuursprogram vir teling van Nguni’s

Biesmelk
Biesmelk-vervanging

Biosekuriteit
Biosekuriteit in die veebedryf
Biosekuriteit beperk finansi?le verliese
Konsepplan vir veegesondheid
Kry beeste by op nuwe plaas
Boere en werkers se vee loop saam
Raadop met vreemde donkies en bulle

Boerdery
Beesboerderybeplanning
Boerderybeplanning-wat dit behels
Wil begin boer
Wanneer jy ‘n boer is of met ‘n boer getroud is
Wil graag boer
Hoe om te begin boer
Waar kan ek deskundige raad bekom?
Raad vir nuwe beesboerdery
Wil loopbaan in landbou volg
Wil gaan boer met Bonsmaras
Beesboerdery in die Kalahari

Brandmerk
Oormerk, brand en kastrasie van diere

Bulle
Waarna kyk jy as jy ‘n bul koop
Hoeveel kos ‘n goeie bul?
Kry bultoets voor kooptransaksie
Gevaarligte vir bulle en bulkopers
Berei teelbulle en –ramme voor vir paarseisoen
Dragtigheids- en bulondersoeke in beeste
Bulle gee meer bulkalwers
Mag bulle saamloop?
Aggressiewe bulle
Bulle en speenkalwers loop saam

Drade
Jakkalsdraad en die wet

Dragtigheidsondersoeke|
Dragtigheids- en bulondersoeke in beeste

Drakrag
Drakrag van plaas

Drie in een bees
Wat is ‘n drie-in-een-bees?

Gifstowwe
Wat gedoen met ou gifstowwe
Veiligheid van plaagdoders begin by die stoor
Bewaar plaagdoders veilig
Weg met gebruikte plaagdoderhouers

Hemopure
Hemopure

Finansies
Kontantvloei model vir bees-voerkraal

Kalwers grootmaak
Ekstra inkomste: Maak kalwers groot
Voeding van 3 maande oue speenkalwers tot afronding
Besigheidsplan vir kalwers grootmaak
Grootmaak van melkkalfies
Voorkom kalwerverliese
Die regte tyd om te speen
Veldvoorbereide kalwers vir voerkrale
Voeriname van speenkalf in voerkraal
Wanneer is Frieskalwers slaggereed?
Kalwervoerkraal
 

Kastrasie
Metodes van kastrasie van kalwers 
Oormerk, brand en kastrasie van diere
Uitwerking van kastrasie op bees
Vleisrasbulletjies: kastreer of nie?

Kondisietelling
Kondisietelling van vleisbeeste
Kondisietelling van suiwelkoeie

Koolstofspoor
Die veeboer se bydrae tot klimaatsverandering?

Kursusse
Kursusse in veeboerdery

Lyndrade
Lyndraad vereistes
 

Nasionale Beesboer van die Jaar Kompetisie
Nasionale Bees- en Skaapboer van die Jaar Kompetisie (2009)

Neusringe
Neusringe by beeste

Onthoring
Onthoring van kalwers
Onthoring van beeste
Kalf bloei dood na onthoring
Probleme met horings wat afgesny is

Oormerk
Oormerk, brand en kastrasie van diere

Produksie
Beesvleisproduksie per hektaar

Rasse
Inligting oor Suid-Afrikaanse Vleisbees-, Bok-, Skaap- en Varkrasse
Vleisbeesras of –kruising vir die Laeveld

Speen en speenkalwers
Speen van kalwers
Speenskok
Die regte tyd om te speen
Speen van kalwers, vervoer en ‘backgrounding’
Bulle en speenkalwers loop saam
Speenkalwers-gewigstoenames en bemarking
Wat speenkalfpryse be?nvloed

Tatoe?ring
Wanneer moet kalwers getatoeëer word?

Uitsuip
Misdaad in die koeikudde
Dexterkoei suip haarself uit

Uier
Impak op ‘n vleisbees se uier as kalf nie suip nie

Verskuiwing van beeste
Skuif van beeste-Limpopo na Vrystaat
Vervoer van Jerseys van Vryburg na Vryheid in KZN
Verskuiwing van Borankalwers van Kleinkarooveld na Mosselbaaiarea
Verskuiwing van beeste van Mosselbaai na Riversdal 

Vervoer
Speen van kalwers, vervoer en ‘backgrounding’
Vervoer van dragtige verse
Vervoer van dragtige diere
Langafstand vervoer van bulle, skape en bokke

Vleis
Wette en regulasies wat die vleisbedryf raak
Klassifikasie van rooivleis
Vleissnitte van beesvleis

Vleisprysstatistieke
Vleisprysstatistieke
Statistiek oor historiese vleispryse

Water
Volume water in dam
Watergras in plaasdam
Beheer van watergrasse in plaasdamme
Dooie alge in water

Weegapparaat
Praktiese weegapparaat

2. Finansies

Wil begin boer
Wil boer maar waar begin mens?
Ek wil graag boer: Hoe en waar begin ek?
Hoe gemaak om te kan begin boer?
Eiendomsagent wil boer
Beesboerdery-Waar begin ek?
Raad vir nuwe beesboerdery
Groot of klein begin
Wil met beeste boer
Wil graag beesboer word
Wil gaan boer met Bonsmaras
Winsgewendste beesboerderystreek
Winsgewendste streke vir beesboerdery
Boer winsgewend met beeste
Besigheidsplan
Insetkoste-vooruitskatting
Begin boer: Hoe maak ek met admin?
Waar kry jong boere hulp?
Finansiële maatstawwe vir beesboerdery
Belasting probleem
Lening vir jong boer
Lenings vir jong boer?
Koste per GVE om met beeste te boer
Rekenkundige sagteware vir boerdery
Uitbreiding die moeite werd?
Wil beesboerdery uitbrei: Wat nou?
Koop van veeplaas
Billike huur?
Huur vs koop van grond
Raad vir deelboerdery
Besigheidsplan vir kalwers grootmaak
Gelyk breek boerdery?
Koeiboerdery of kalf "backgrounding"
Die ekonomie van koeiboerdery teenoor kalf veldvoorbereiding
Skaap- of speenkalfafronding
Ekonomie van ‘n beesvoerkraal vs ooie met lammers
Spekulasie met beeste
Huur/verhuur van beeste: is dit ‘n lewensvatbare opsie?
Koop en verkoop van vee
Pryse vir beeste 
Wat speenkalfpryse be?nvloed
Verdeling van aanteel
Holsteinbeeste se pryse
Wil bees of skaapvoerkraal begin
Is voerkrale nog winsgewend?
Winsgewendheid om vleiskalwers hans groot te maak
Prysverskil tussen veld en voerkraal geproduseerde vleis
Ekonomie van skaap en speenkalfafronding
Berekening van wins in die opsnytoets
Ent- en doseringskoste vir vleisbeeste in die Oos-Vrystaat
Koste van voeraanvullings vir vleisbeeste in die winter
Beste tyd om beeste te bemark
Stoet of kommersi?le Ngunikudde?
Bemarking van Nguni-bulkalwers
Verhuur of boer self?
Kostes per bees op huurgrond
Kan melkery winsgewend wees?
Kontantvloei en lae melkprys
Loop markte vooruit


Kommentaar

Kommentaar (3) “Beeste: Alle antwoorde op Vra vir Faffa oor Bestuur en Finansies

  1. Buks Diedericks
    Buks Diedericks

    Heil die leser
    Wil graag meer weet oor die bestaan van beesboerdery in Suid Afrika. Is dit nog ‘n lonende bedryf en is daar ooit ‘n bestaan vir die bedryf. Wil graag self terug gaan na bees en skaapboerdery maar negatiewe ouers, nadat plaas verkoop is aan staat, raai dit sterk af. As daar nog ‘n toekoms in die bedryf is sal ek graag wil weet waar die die streke is waar mens ‘n lonende boerdery kan voortsit Sal u insae in die saak hoogs waardeer.. Byvoorbaat dank Buks.

  2. gert haywood
    gert haywood

    Ek het beeste by n swart man gekoop hy het nie n vrag brief boek gehaat nie en ons het my boek gebruik om die diere se ras ens in te skruif die swart man kon nie skryf nie maar het geteken in ons boek wat se die wet omtrend dit volgens die polisie moes ons nie ons boek gebruik het nie ASB laat my weet dankie

    • Jan Bezuidenhout

      Mnr. Willie Clack, voorsitter van die Nasionale Veediefstalvoorkomingskomitee, antwoord:
      Die antwoord in kort is: Die Wet spesifiseer slegs die vereistes waaraan die dokument moet voldoen m.a.w. watter inligting daarop moet verskyn. Derhalwe is daar geen vereiste waar binne of waarop die sertifikaat uitgemaak moet word nie. Die boeke wat in omloop is, is maar bloot ʼn instrument om die proses te vergemaklik en te verseker dat alle wetlike vereistes nagekom word. Indien jy al die wetlike vereistes op die agterkant van ʼn sigaretboks kan skrywe in duplikaat… kan jy dit doen en “for that matter“ kan jy dit op toiletpapier ook skrywe.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X