Vra vir Faffa

Beesboerdery en veekunde holisties benader – A Mentz

Vraag

Waar is Dr. Mentz se boek “Beesboerdery en veekunde holisties benader”, beskikbaar?

Antwoord

Om die boek “Beesboerdery en veekunde holisties benader” te bestel, doen as volg:

  • Maak inbetaling by ENB, Newcastle (270324) in rekening van AHMentz vir R202.
  • Naam van rekening is ‘n ‘Smart account’ of  ‘Transmissie’ en nommer is: 62052598665.
  • Faks bewys van betaling met naam en adres en telefoon  bo-op geskryf na 0866592274.
  • Boek word onmiddellik gepos.
Baie dankie.
 
Dr. André Mentz
Veekundige/Animal Scientist
Bus/Box 9711
Newcastle  2956
KwaZulu-Natal, RSA
034 312 9207 / 082 4939 183
Faks / Fax: 086 659 2274
amentz@crazyweb.co.za
 
24 Augustus 2009
 

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X