Vra vir Faffa

Beenmeel as veevoer verban

Vraag

Nuwe wetgewing beperk die gebruik van enige bloed- en beenmeel in die diëte van herkouers.

Antwoord

Nuwe wetgewing verban die gebruik van enige bloed- en beenmeel in die diëte van herkouers, behalwe in gevalle waar slegs suiwer pluimveemeel en suiwer pluimveebloedmeel in herkouerdiëte gebruik word.

Kyk na die Vereniging vir Veevoervervaardigers se brief in dié verband deur op die skakel onderaan te klik. Dit is in PDF-formaat.

20 Februarie 2009


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X