Vra vir Faffa

Aanvullende voeding vir wild

Vraag

Wat se voer mensel stel jul voor om rooibokke te help gewig aansit? Die ooie is ver dragtig en hulle kondisie is af. Hulle loop in ‘n kamp maar gras is tans nog skaars

Antwoord

Die Rooibokke kan met Voermol Wildskorrel 140 gevoer word.  Met vrye toegang tot weiding voer ad lib of beperk inname tot tussen 220g en 500g per lakterende ooi.

Indien geen weiding of hooi beskikbaar is nie, voer die Voermol Wildskorrel 100 ad lib of Voermol Droogtekorrel.

Sien mengsinstruksies aangeheg indien kliënt self voere wil meng.

Ulrich Müller

Tegniese bestuurder, Voermol Voere

Pr.Sci.Nat:  400044/08

Cell:  +27 (0) 83 414 5928

Web:  www.voermol.co.za

ulrich.muller@tongaat.com

 

17 November 2016


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X