Grond Guru

Toetsing van grond in Dewetsdorp

Vraag

Waar in Bloemfontein kan ek my grondmonsters neem om getoets te word? Ons boer in die Dewetsdorp area. Groete Quintus Hoffman

Antwoord

Die Departement van Landbou te Glen het grondmonsters getoets, weet nie of die lab nog bestaan nie.

* Geskryf deur dr. Eduard Hoffman, voorsitter, grondkunde, Universiteit Stellenbosch.


Kommentaar

Kommentaar (2) “Toetsing van grond in Dewetsdorp

  1. Hein vd Merwe
    Hein vd Merwe

    More, Ons stuur al ons grondmonsters na Brookside Laboratorium in VSA. Neem so 3 tot 4 weke dan het ek die analise terug waarna ons n verwerking doen vir die boere. Kyk na http://www.soilhealth.co.za vir meer inligting.
    Groete,
    Hein

  2. Dries Bloem
    Dries Bloem

    Kyk asb. by agrilasa.co.za na laboratoriums in Suid Afrika wat grondontledings doen en wat deelneem aan Agrilasa kontroleskema. Die Grondguru kan moontlik van hierdie webwerf ‘n lys saamstel wat gegee kan word vir lesers met soortgelyke navrae.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X