Grond Guru

Neem van grondmonsters

Vraag

Wil weet waar in pretoria kan ek grondmonster laat neem wil lisern plant dit is op Pyramid dit is turfgrond en sandgrond. Dankie .Martin Raaths

Antwoord

Kyk asb. by www.agrilasa.co.za na laboratoriums in Suid Afrika wat grondontledings doen.


Kommentaar

Een kommentaar op “Neem van grondmonsters

  1. Hendrik, grondkundige
    Hendrik, grondkundige

    Nvirotek in Ifafi nay Hartbeespoort dam, help graag met ontledings en aanbevelings.
    business@nviroteklabs.co.za


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X