Finansies

SA vleisprys vs. VSA se vleispryse

Vraag

Ek sien op Bloomberg, live cattle prys daar is 114usd/pond. Sou ek dit omreken na R/kg is dit R36/kg. Dit is kalfprys. Ek is nie seker of my berekening reg is nie. Kan u asb R prys bevestig of regte vgl berekening doen. My bereking is as volg $1.14 x 2.2 x 14 39=36.09 Groete

Antwoord

Daar is niks fout met die logika agter jou berekening nie. Maak net seker of die Bloombergprys  ‘n karkasprys (aan die haak) of ‘n lewende (op die hoef) prys is sodat jy dit dan met die korrekte Suid-Afrika prys kan vergelyk.

* Geskryf deur dr. Philip Theunissen, landbou-ekonoom en forensiese rekenmeester van Computus, Bethlehem.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X