Finansies

Vra 'n vraag

Dr. PHILIP THEUNISSEN

Dr. Philip Theunissen is ʼn bekende in landboukringe. Sy onderneming op Bethlehem doen finansiële en forensiese rekenmeesterswerk en bied landbou-ekonomiese dienste aan. Dr. Theunissen is ʼn bekroonde landboujoernalis.

  • Registrasie van ‘n boerdery

    Ek werk en bly in die stad en het 'n stukkie grond waar ek en my seun deeltyds boer. Die grond is op my naam, maar my seun doen maar meeste van die boer werk en ek " maak reg" wanneer ek daar kom. Ons het 'n paar vleisbeeste, 2 x voltydse werkers, klein stukkie aangeplante weiding en 'n wildskampie met 'n paar blesbokke. Ek en my seun finansier die plaas uit ons salarisse. Ek het is nie seker hoe…
    • Belasting met grond-aankope

      Hoe word grondaankope hanteer t.0.v. belasting-berekening? Ek kan 'n plaas koop vir R2 miljoen. Ek sal in die jaar van aankoop 'n wins van R1,2 miljoen toon in my bestaande boerdery. Vorige winste is gebruik om produksiemiddele ens vooruit te koop. Indien ek R1,2 miljoen as deposito betaal en die res teen R80 000 plus rente per jaar oor 5 jaar, wat sal my belastingverpligtinge wees? Hoe sal die R1,2 miljoen wins in jaar een belas word en die R80…
      • Vleisprys-voorspelling

        Dag se ek wil graag weet of daar 'n kundige is wat 'n voorspelling kan maak i.v.m. met speenlammers en kalwers se pryse vir 2016. Die droogte het 'n groot invloed op alle boere gehaad met finansies tans is daar geen prysveranderings teen oor laas jaar nie maar ons insette groei teen astronomiese % a.g.v. droogte, krag en arbeid. Ek waardeur u tyd en wag vir u insette.
        • Intensiewe beesboerdery op 10 ha?

          Goeie Dag. Wil graag net weet want ek loop met hierdie vraag in my kop rond vir 'n ruk lank. Is daar enige manier wat toegepas kan word, deur om met beeste te kan boer intensief op 10ha? Of is daar 'n ander alternatief? Enige raad sal waardeer word. Groete. Le-Roy
          • Speenkalwers of mielies op Avalon-grond?

            Ek het Avalon-gronde wat sowat 1,9 meter diep is met ‘n gemiddelde reënval van 450 mm. As ek byvoorbeeld sou silk of witbuffel of brazseed plant in rye en speenkallers koop en opsit en verkoop as hulle ‘n A2 of A3 is, ‘n hoër inkomste bekom as om mielies te verbou? Ek vra dit omdat die risiko kan laer wees en ʼn boer het nie altyd die duur kapitaal soos ʼn 5 miljoen rand se stroper nodig nie. Ek sal…
            • Salaris vir junior plaasbestuurder

              As ek 'n jongman wat net uit die skool is wil aanstel op my plaas om as junior plaasbestuurder pos te vat, wat sal die minimum salaris wees wat ek hom kan betaal. Ondervinding is maar plaas grootgeword en matriek geslaag. Met huidige ekonomie wil ek hom nie te min of selfs te veel betaal nie. Ons stoet met boerbokke, Dorpers het aantal beeste, varke en akkerbou.
              • Koop van familiegrond

                Ek boer tans saam my pa en wil graag n stuk grond by hom koop. Hy is bereid om die grond ver onder mark waarde aan my te verkoop om my te help voete vind. Ek was al by n handelsbank vir n leningsaansoek, maar hul kon my nie help nie weens gebrek aan krediet rekord. Ek boer nog nie n jaar voltyds nie, watter opsies is beskikbaar? Sal ek makliker finansiering bekom as ek eerder die grond huur en…
                • Gesamentlike boerdery

                  Ek is 'n 32 jarige man, grootgeword op 'n plaas wat my ouers later verkoop het. Ek is nou getroud en het 'n geleendheid om saam met my skoonpa op sy plase in wild te bele waaroor ek baie opgewonde is. Die grond is in 'n familietrust en word eendag deur my vrou ge-erf. Ek gaan oor die volgende paar jaar 'n hele klompie geld spandeer op infrastruktuur (drade, ens.) en wild, waarmee ons dan gaan boer. 'n Mens beplan…
                  • Vrou wil bydrae lewer tot boerdery

                    Goeie dag, Ek bly in die Noord Kaap - Karoo wereld saam my man, hy is 'n skaap boer, op die plaas het ons die skape, ook 'n paar springbokke, varke en sowat 50 beeste. Die plaas is ongeveer 20 000 hk Verder gebruik ons slegs sonpanele en wind krag. Op die plaas het ons ook 'n kweekhuis wat leeg staan Wat kan ek as vrou doen om op 'n winsgewende manier by te dra tot ons lewe as boere,…
                    • Vraag oor besigheid, in vennootskap

                      Ek is totaal gestrem as dit by besigheid sin kom en word elke keer deur die ore gewerk. Veronderstel ek gaan 50/50 in n vark boerdery met n vriend. Ek gee n beer n dragtige sog + n sog met 10 kleintjies. Die hokke, water, inenting + arbeid gee ek = hy stem in om die kos te Koop. hoe werk mens dan die werklike kostes en insette uit? En as daar herstel of verbeterings aan bestaande hokke gedoen moet…

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X