Finansies

Vra 'n vraag

Dr. PHILIP THEUNISSEN

Dr. Philip Theunissen is ʼn bekende in landboukringe. Sy onderneming op Bethlehem doen finansiële en forensiese rekenmeesterswerk en bied landbou-ekonomiese dienste aan. Dr. Theunissen is ʼn bekroonde landboujoernalis.

  • Wil met vleisbokke boer

    Goeie Dag, Ek is Wilhelmus van Staden en ek besit +-56 ha se berg/bosgrond naby Potgietersrus. Ek en my pa praat daaroor om met vleisbokke te begin boer. Daar is op die grond baie sekelbos en doringbome wat ek weet uit ervaring die bokke baie van hou - peul, bas en blaar. My vraag is: Met hoeveel ooie en ramme kan ek begin om te verseker dat die aanteelkoers van 'n winsgewende aard is? Nog 'n vraag: Sal so 'n…
    • Koop van plaas in trust of privaat?

      Hi daar: Wat is die beste? Om 'n plaas in 'n trust se naam te koop, of privaat? Trust sal 'n lening moet maak dan.
      • Kan mens winsgewend boer op 10ha?

        Ek het tans 1 x 10ha kamp tot my beskikking. Genoegsame water vir diere, maar nie vir lusern of iets soortgelyk wat baie water benodig nie. Ek kan ook slegs naweke soontoe gaan want ek werk voltyds. Daar is betroubare werkers op die plaas tot my bekikking, maar hulle eerste prioriteit sal die hoofplaas wees. Drakrag is tans 12ha/bees. Kan mens winsgewend intensief boer met Dorpers volgens Mamre Dormers se handleiding op 10ha? Daar is 1 groenvoer eenheid ook tot…
        • Slegte nuus vir jongman wat wil boer

          Ek is amper klaar met skool en wil graag na skool of universiteit 'n boerdery begin, hoofsaaklik met graan, maar ek het nie die finansies om te begin nie. Is daar 'n manier en lening wat ek kan kry om 'n boerdery te begin? Ek sal waardeer as u my al die nodige inligting gee, van hoe ek die finansies kan kry om n boerdery te begin. Ek weet dit gaan harde werk verg om klein te begin maar ek…
          • Finansiering van boerdery om te begin

            Graag wil ek meer uitvind of inligting hê rakende boerderyfinansiering vir iemand wat van die grond af wil begin boer. Ek praat nou van finansiering vir 'n intensiewe skaapboerdery 1. Plaas koop of huur 2. Infrastruktuur 3. Vaste Bates (Feedgrow-kas) 4. Bedryfsbates (teelvee) 5. Bedryfsbates (voervee) Watter instansies kan my help en wat sal die termyne wees vir elk van die punte waarvoor 'n lening aangegaan moet word?
            • Huurooreenkoms vir weiding en beeste

              Hoe word huurgeld bereken vir weiding en beeste in Senekal-omgewing
              • Koop plaas met voerkraal vir skape

                Ons koop 'n plaas met skaapvoerkrale op. Ons wil net graag weet ons produseer ons eie lusern en mielies wat ons kan gebruik vir voer? 1. Wat sal jy aanbeveel, moet ons aangaan met voerkraal? 2. Moet ons aangeplante weiding doen? Ons beoog om met 1 200 ooie te boer in die Barkley-Wes omgewing. Sal bly wees as jy ons met raad kan bedien.
                • Eskalasie-formule vir grond

                  'n Jong man boer my plaas en ek wil hom die opsie gee om dit te koop as ek sterf. Die plaas is gewaardeer en beide van ons is gemaklik met die huidige waardasiewaarde. Ons soek 'n eskalasie-formule wat tendense t.o.v. plaaspryse in die Wes-Kaap in ag neem om te bepaal wat hy my erfgename moet betaal sou hy die opsie ná my afsterwe uitoefen. Ons wil nie weer die plaas waardeer as hy die opsie uitoefen nie want hy…
                  • SA vleisprys vs. VSA se vleispryse

                    Ek sien op Bloomberg, live cattle prys daar is 114usd/pond. Sou ek dit omreken na R/kg is dit R36/kg. Dit is kalfprys. Ek is nie seker of my berekening reg is nie. Kan u asb R prys bevestig of regte vgl berekening doen. My bereking is as volg $1.14 x 2.2 x 14 39=36.09 Groete
                    • Wil redelike prys vir plaas bereken: Hoe gemaak?

                      Hoe doen jy die lewensvatbaarheid-berekening van 'n plaas, soos gelykbreekpunte, ens. Boere is vandag belaglik met wat hul vir plase vrae. Ek soek 'n manier om 'n redelike prys vir 'n plaas te bereken. Ek weet dit hang van baie faktore af, soos die geografiese plek ens. Maar ek soek basiese punte om in ag te neem. Baie dankie Hennie

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X