Finansies
Vra 'n vraag
Dr. PHILIP THEUNISSEN
Dr. Philip Theunissen is ʼn bekende in landboukringe. Sy onderneming op Bethlehem doen finansiële en forensiese rekenmeesterswerk en bied landbou-ekonomiese dienste aan. Dr. Theunissen is ʼn bekroonde landboujoernalis.
-
Suksessie van vaste plaasbates in ‘n BK
'n Leser soek raad wat uit 'n belastingoogpunt sin maak vir suksessie van die plase in 'n BK. -
‘Ek huur ‘n plaas, wil dit nou koop’
Ek bied eko-programme aan toeriste op 'n wildplaas wat ek huur, maar wil dalk die plaas koop. -
Hoe werk die ekonomie?
Ek wil graag weet hoe die ekonomie werk ten opsigte van rentekoerse en groei. -
Wil graag beesboer word
Ek wil baie graag deeltyds begin boer - met die oog om voltyds te boer. -
Alternatiewe vir suksessie in ‘n familietrust
Ons ondersoek alternatiewe om die familietrust te laat voortgaan (boerdery en mynbedrywighede) sonder om die bates in die trust te herregistreer of te verkoop. -
Belasting op belasting?
Is Kapitaalwinsbelasting betaalbaar indien daar bv. boedelbelasting betaalbaar is? Belasting op belasting? -
Hoe duur is plaashuur?
Kan iemand dalk vir my 'n idee gee van hoe 'n mens plaashuur in Suid-Afrika bereken? -
Koste betrokke by koop van plaas
Ek beplan om eersdaags 'n plaas te koop. Watter koste (buiten hereregte) is van toepassing? Is BTW betaalbaar? -
Ek wil graag boer: Hoe en waar begin ek?
Ek is 30 jaar oud en het al saam met my pa probeer boer, maar dit het nie gewerk nie. Ek sal graag weer deeltyds begin boer. -
Koste verbonde aan erfgrond
Wat is die koste verbonde om 'n stuk grond in iemand anders se naam te plaas (skenking)?