Finansies
Vra 'n vraag
Dr. PHILIP THEUNISSEN
Dr. Philip Theunissen is ʼn bekende in landboukringe. Sy onderneming op Bethlehem doen finansiële en forensiese rekenmeesterswerk en bied landbou-ekonomiese dienste aan. Dr. Theunissen is ʼn bekroonde landboujoernalis.
-
Soek program vir boerefinansies
Sy is op soek na 'n rekenaarprogram om hul boerdery se finansies daarop te kan doen, skryf 'n boervrou. -
Kan melkery winsgewend wees?
'n Skaapboer oorweeg dit om 'n melkery oor te neem, maar vra eers raad by 'n kundige. -
Waar kry ‘n nuwe boer finansiering?
"Ek wil graag in begin boer, maar het geen kapitaal nie. Waar kan ek aanklop vir finansiering? -
Hoe kan ek spaar?
Iemand wat die afgelope dekade met wyndruiwe, vee en koring boer, wil graag geld spaar. -
Wil met beeste boer
'n Leser wil met beeste boer. Hy het R500 000 om mee te begin en vra of 'n bank hom sal help. -
Wil graag met beesboerdery begin
Dié boer sal oor twee jaar 'n plaas kan koop, maar wil intussen met beeste begin boer. -
Wil met skape op aangeplante weiding boer
'n Pensioenaris het wil op 22 ha met skape op weiding boer om sy pensioen mee aan te vul. -
Koste van erfgrond
'n Erfgenaam van grond - wat op die oomblik aan haar ma behoort - vra watter kostes is betrokke om die grond op haar naam te kry. -
Kontantvloei en lae melkprys
'n Leser vra hoe kan hulle die finansies in hul melkboerdery verbeter? -
Aandeel in varkboerdery
'n Leser wil weet hoe moet hy sy aandeel in 'n varkboerdery laat registreer.