Dierevoeding

Wet op dierevoeding

Vraag

Daar word gereeld verwys na die wet op dierevoeding en versekering wat uitgeneem moet word indien jy voer produseer. Is dit mmontlik dat julle ons n kopie van die wet kan voorsien en meer inligting aangaande die versekering ook kan gee? Ook n kontak persoon kan gee om mee te kan gesels?

Antwoord

Daar word verwys na die Wet op Veevoere (ACT 36 of 1947 – Fertilizer, Farm Feeds and Remedies Act). Dit is so dat enige persoon of maatskappy wat veevoere vervaardig hul produk moet registreer by die registrateur van veevoere in Pretoria.  Besoek gerus AFMA (Animal Feed Manufacturers Association) se webblad vir meer inligting (www.Afma.co.za).  Die nodige skakels is op die webblad onder “Resources and Links”.  Kontakbesonderhede vir die registrateur van veevoere ook daar beskikbaar.

Geskryf deur dr. Francois van de Vyver, tegniese bestuurder, Voermol Voere.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X