Dierevoeding

Weidingskundige in Suid-Kaap

Vraag

Weet julle miskien van 'n weidingskundige in die Suid-Kaap? Ek kry party snaakse antwoorde hier, by voorbeeld, lusern groei nie in Hoekwil nie, dis hoekom niemand dit aanplant nie! Nou hoekom sou dit nie groei nie? Ek wil ook my weiding verbeter. Ek hou ook van Armmanlusern, maar niemand hier ken dit nie! Lyk my ek moet maar my eie toetsstasie hier begin, lmga!

Antwoord

Die weidingskundige wat ek sou aanbeveel is: dr. Phillip Botha van die Outenikwa-proefplaas naby George (044 – 8033700)

 Geskryf deur: dr. Jasper Coetzee, Tegniese Direkteur, Voermol Voere (jasperco@iafrica.com)
 
19 Januarie 2012

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X