Dierevoeding

Voer van “soja chips”

Vraag

Watter probleme kan ‘n mens verwag as mens sojachips vir skape en beeste voer? Watter hoeveelhede kan mens vir skape en beeste voer?

Antwoord

Die term “Soja Chips” is vir my vreemd.  Verwys dit na sojasaad wat verhit of gebak is?

Die produk behoort ‘n goeie proteïenwaarde te hê.  Voer teen tussen 10% en 15% van volledige voer en vervang ‘n gedeelte van die HPK en mielies.

By ramme mag dit die voorkoms van nierstene verhoog weens die hoë fosfaat (P)-inhoud.

‘n Meer akkurate aanbeveling kan gemaak word deur insae in ‘n laboratoriumontleding en meer inligting oor die produk.

 

Geskryf deur: Ulrich Müller, Tegniese Direkteur, Voermol Voere (utm@mweb.co.za)

 

10 Oktober 2012


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X