Dierevoeding

Voedingswaarde van gras wanneer gekorrel

Vraag

Sal gras soorte soos kweek gras, kikoejoe en LM gras genoeg voedingswaarde hê as gekorrel word en gebruik word vir voeding vir dorper skape? Moet mielies of ander bron ook bygevoeg word?

Antwoord

Al bogenoemde grasse kan as ruvoer in voerkorrels vir skape gebruik word.  Die voedingswaarde van die grasse varieer baie en faktore soos bemesting, snystadium en prosessering het ‘n groot invloed op die kwaliteit.  Vir ‘n onderhoudskorrel moet ongeveer 12 % melassemeel bygemeng word.  Die finale samestelling van die korrel sal bepaal word deur die voedingswaarde van die gras en die produksiestadium van die skape bv. laktasie-, kruip- of afronding.

Geskryf deur: Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere (hendrikvp@mweb.co.za)

16 Februarie 2016


Kommentaar

Een kommentaar op “Voedingswaarde van gras wanneer gekorrel

  1. Johan Burger
    Johan Burger

    Waar kan grassnysels in Centurion gelewer word?


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X