Dierevoeding

Vervanging van chop met lemoenskille

Vraag

Ek wil graag weet of ons 'n gedeelte van die hominy chop in 'n beesvoerkraal met lemoenskille kan vervang en of ons te veel voedingswaarde gaan inboet?

Antwoord

Daar word aanvaar dat die lemoenskille waarna verwys word eintlik lemoenpulp, ook bekend as sitruspulp, is. Vir die volledige artikel klik op onderstaande pdf.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X