Dierevoeding

Veremeel as voeding

Vraag

Wat is die voedingswaarde van veremeel

Antwoord

Veremeel is ‘n baie goeie bron van proteïen en S-bevattende aminosure.  Die probleem is egter dat dit ‘n dierlike oorsprong het en dus nie in veevoere gebruik mag word nie.  Ek dink dit word in troeteldierprodukte gebruik.

Tipiese samestelling:  Proteïen  85%, Metionien 0.65%, Sistien 4.0%, Lisien 2.05%, Vet 4%, Ru-vesel 1.5%, Kalsium 0.2%, Fosfaat 0.7% en TVV 63%.  Alle waardes is op ‘n “soos gevoer” basis, 95% droë materiaal.

Geskryf deur:

Ulrich Müller

Tegniese Bestuurder

Pr.Sci.Nat:  400044/08

Sel:  +27 (0) 83 414 5928+27 (0) 83 414 5928

Web:  www.voermol.co.za

ulrich.muller@tongaat.com 

11 Oktober 2014


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X