Dierevoeding

Totale Verteerbare Voedingstowwe (TVV) van kameeldoringpeule

Vraag

Wat is die TVV-waarde van kameeldoringpeule?

Antwoord

Die TVV-waarde van kameeldoringpeule hang af hoeveel pitte die peule bevat. Indien die peule deur insekte gevreet is, sal dit ook ‘n laer energie-waarde hê. Die TVV-waarde van kameeldoringpeule is gemiddeld ongeveer 60 %. Die beste is egter om die peule by ‘n geakkrediteerde voedingslaboratorium te laat ontleed om die werklike voedingswaarde daarvan te bepaal.

 
Geskryf deur: dr. Jasper Coetzee, Tegniese Direkteur, Voermol Voere (jasperco@iafrica.com)
 
12 Januarie 2012
 
Lees ook:

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X