Dierevoeding

Sitrusmeel in diererantsoene

Vraag

Wat is die voedingswaarde van sitrusmeel in diererantsoene? Wat is die waarde van songedroogde pulp vir diere of moet mens dit net so nat gee?

Antwoord

Teen die huidige hoë pryse van mielies en hominy chop word voortdurend gesoek na goedkoper alternatiewe energiebronne.

Sitrusmeel (gedroog) is ‘n goeie energiebron met ‘n energiewaarde van ongeveer 85% van die van mieliemeel.  Tipies word gedroogde sitrusmeel teen tussen 10% en 20% by voerkraalrantsoene ingesluit.

Sitrusmeel kan ook as nat produk suksesvol gebruik word.

Geskryf deur: Ulrich Muller, Voermol Voere (utm@mweb.co.za)

19 Augustus 2012


Kommentaar

Een kommentaar op “Sitrusmeel in diererantsoene

  1. corrie
    corrie

    Waar kan sitrusmeel in die Brits omgewing gekoop word?
    Groete.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X