Dierevoeding

Renosterbos met melasse vir droogtevoeding

Vraag

Kan renosterbos met melasse behandel word vir beesvoeding in droogtetye?

Antwoord

Oor die algemeen is renosterbos só houtagtig dat melasse nie die smaaklikheid in so ‘n mate sal verbeter dat beeste dit gemaklik sal vreet nie.

Geskryf deur: Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere (hendrikvp@mweb.co.za)

17 Februarie 2013

Jy kan ook Browse plus, Virbac (V11013) of Bos-B-Nut, Bayer (V110904) by jou koöperasie koop wat die benutting van minder smaaklike plante verbeter.

Faffa Malan


Kommentaar

Een kommentaar op “Renosterbos met melasse vir droogtevoeding

  1. Georg
    Georg

    Na my kennis is P E G net doeltreffend wanneer bos tanniene en terpentyne beinhoud. Maar wat van droee materiaal? Is die tanniene dan nie vlugtige sure nie? Dan word gesê tanniene is ´n verdedigingsmeganisme vir oorbenutting. Wat nou van doringbosse? Hulle het mos dorings vir die doel? Is daar dan nog tanniene en terpentyne aanwesig?


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X