Dierevoeding

Onderhoudspil vir droogtetoestande

Vraag

Met die erge droogte wat tans voorkom, soek ek graag 'n eenvoudige resep vir verpilling met mielies, lusern, sout en melassemeel.

Antwoord

Mengverhouding vir onderhoudspil

kg

Lusern (15 % ruproteïen)    580

Mieliemeel                          300

Voermol Melassemeel          120

TOTAAL                          1000

 

Hierdie onderhoudspil kan vir enige herkouer gevoer word.  Afhangende van die omstandighede soos beskikbaarheid van weiding, kan ‘n beperkte hoeveelheid van bv. 1 % van liggaamsgewig per dag met vrye toegang gevoer word.

Geskryf deur: Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voer (hendrikvp@mweb.co.za)

4 November 2013


Kommentaar

Kommentaar (2) “Onderhoudspil vir droogtetoestande

  1. ben steyn
    ben steyn

    waar koop ek dit

  2. Faffa
    Faffa

    Dit is ‘n mengsel vir selfmeng. Vind uit by die naaste Landboukoöperasie- of besigheid wie die pille kan vervaardig.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X