Dierevoeding

Mielies, mieliekuilvoer en veldgras vir skape

Vraag

Ek wil graag ‘n volvoer mengsel kry vir SAVM ooie met lammers van geboorte tot op 60 dae! Ek het mielies, mieliekuilvoer en veldgras tot my beskikking.

Antwoord

Die samestelling van die volvoer laktasierantsoen is as volg:

kg

Mieliekuilvoer (goeie gehalte)           300

Veldgras (25 mm sifgrootte)               150

Mieliemeel                                               300

Voermol Procon33                                 150

Voermol Maxiwol                                   100

Voerkalk                                                      10

TOTAAL                                                1010 

Geskryf deur:  Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere (hendrikvp@mweb.co.za)

21 Mei 2015


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X