Dierevoeding

Maxiwol saam met groenvoer

Vraag

Ek het n Bioboost-groenvoerkas waar ek gars gebruik as groenvoer. Is dit die beste of kan ek mielies bysit? Ek kerf dit saam met droë lusern. Kan ek dan veekos lammerooipille bysit vir deurvloei protein of Voermol Maxiwol pille. Ek wil die lammers sterk maak voor hulle uitgesit word in die veld. Elke ooi is in ‘n enkel hok en die voer kan presies gevoer word. Die koste moet ook in ag geneem word.

Antwoord

Antwoord:   Ja, u kan Voermol Maxiwol Produksiekorrels byvoer teen ‘n vlak van 300-500g per ooi per dag om die nodige deurvloeiproteïne te verskaf.

Geskryf deur: Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere (hendrikvp@mweb.co.za)

27 Junie 2014


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X