Dierevoeding

Hawer as kuilvoer

Vraag

Ek het laas jaar 'n klomp hawer kuilvoer gemaak. Ek het net die helfte deur die somer gebruik. Hoe lank kan mens die hawer kuilvoer hou?

Antwoord

Goed gepreserveerde en lugdig verseëlde kuilvoer kan amper “onbeperk” hou. Mieliekuilvoer, lugdig verseël in bunkers, hou maklik vir tot 10 jaar.  Waar kuilvoer in ronde bale met plastiek toegedraai is, sal die leeftyd o.a. deur die duursaamheid van die plastiek bepaal word.

* Geskryf deur Hendrik van Pletzen, Voermol Voere.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X