Dierevoeding

Groen kuilvoer vir kalwers

Vraag

Kan ek groen mieliekuilvoer direk vanaf die land aan kalwers (250 kg) in kraal voer sonder enige byvoegsels? Sal die kalwers gewig optel?

Antwoord

Nee, kuilvoer se proteïen is te laag en vog is te hoog.  Weens die hoë vog, kan kalwers nie voldoende droë materiaal inneem nie.

My voorstel is dat die kuilvoer in ‘n mengsel gevoer word, sien onder.

Groenkuilvoer “green chop” se samestelling is soos die van kuilvoer.  So, dit kan vars gevoer word.

Mengsel:

300kg vars kuilvoer

150kg Voermol SB 100

600kg mieliemeel

50kg hooi

Gekryf deur:

Ulrich Müller

Tegniese bestuurder Voermol Voere

Pr.Sci.Nat:  400044/08

Sel:  +27 (0) 83 414 5928

Web:  www.voermol.co.za

ulrich.muller@tongaat.com


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X