Dierevoeding

Gras vervang met lusern in voer met SB100

Vraag

Ek wil graag weet of mens wanneer jy die aanwysings agter op die sak van SB100 volg, jy die gras wat hul aanbeveel met lusern kan vervang en net lusern en mielies en SB100 gebruik? Hoor graag van julle.

Antwoord

Ja, in ‘n volledige voer (soos op sak) kan die hooi alles lusern wees.

Geskryf deur:

Ulrich Müller

Tegniese Bestuurder

Pr.Sci.Nat:  400044/08

Sel:  +27 (0) 83 414 5928

Web:  www.voermol.co.za

ulrich.muller@tongaat.com


Kommentaar

Een kommentaar op “Gras vervang met lusern in voer met SB100

  1. Darren Thomas
    Darren Thomas

    Jy kan die twee ruil maar verstaan nie hoekom wil jy die twee ruil nie.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X