Dierevoeding

Beveiliging van rou sojabone

Vraag

Is daar ‘n proses wat die kleinboer met rou sojabone kan volg om dit meer veilig en effektief in beesvoer te gebruik ?

Antwoord

Rou sojabone bevat anti-voedingsfaktore, o.a. ‘n tripsien inhibeerder.  Om die werklike voedingswaarde van sojabone te ontsluit, moet dit geprosesseer word, maar dit verg duur toerusting.  Rou sojabone opsigself is nie giftig nie, mits die inname daarvan nie te hoog is nie.  Rou sojabone kan in ureum vrye beesrantsoene ingemeng word teen ‘n maksimum insluitingspeil van 10% van die totale rantsoen.

Geskryf deur: Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere  (hendrikvp@mweb.co.za)

17 Mei 2013


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X