Dierevoeding

Beste tyd vir ‘n koei om te kalf

Vraag

Ek wil net graag weet wanneer kry ‘n koei die swaarste, in die winter as sy ‘n jong kalf het of as sy swaar dragtig is? Dit is Bonsmarakoeie wat op die veld wei met slegs aanvullingslek wat vir hulle gegee word. Die plaas is in die Rouxvilledistrik, Suid-Vrystaat.

Antwoord

Die koei kry beslis die “swaarste” tydens laktasie.  Haar melkproduksie piek teen sowat 2,5 maande na kalf m.a.w. nou is haar voedingsbehoeftes op sy hoogste. Bepaal vir elke plaas wanneer voer optimaal beskikbaar is.

Dit is oor die rede dat ons Fase 3 in ons Drie-fase lekprogram het, nl. verander na produksielek sodra koeie begin kalf vir sowat 60 dae tot 90 dae afhangende van weidingstoestande.

Geskryf deur:

Ulrich Müller

Technical Manager

Pr.Sci.Nat:  400044/08

Cell:  +27 (0) 83 414 5928

Web:  www.voermol.co.za

ulrich.muller@tongaat.com


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X