Dierevoeding

Afrondrantsoen vir bulle

Vraag

Ek gaan nou my bulle weg vat by die koeie en soek ‘n goeie afrondrantsoen. Graag sal ek die rantsoen nie te sterk wil maak nie want ek wil hulle die hele winter op kraal hou! Ek het tef, mielies en kuilvoer tot my beskikking.

Antwoord

Rantsoen vir volwasse bulle

Bestanddeel

Kg

Mieliekuilvoer

300

Tef

250

Mieliemeel

420

Voermol SB 100

150

Voermol Melassemeel

80

TOTAAL

1200

 

Gereelde oefening is belangrik om bulle gesond en fiks te hou.  Daarom beveel ek aan dat die bulle ten minste vier keer per week vir 3km per dag met die pad langs aangejaag word.

Geskryf deur: Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere  (hendrikvp@mweb.co.za)

17 Mei 2013


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X